logo3a

  IMG 2807 ISBN 9781776220557           Aanbevole verkoopsprys : R320, 00.

Bestel gerus by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Hierdie is die derde boek in die grensoorlog trilogie van Soldaat, Kaplyn en Kompas.

Kaplyn Cover  Kaplyn deur Wynand du Toit

                                                                                 ISBN 9781928499596            Bestel by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

                                                                                 Aanbevole verkoopsprys is R300.00

Kaplyn is die opvolg van Soldaat, die topverkoper boek wat handel oor Nasionale Diensplig.  Hierdie keer is die jong dienspligtiges en hul ewe-jonk leiergroep by 1 Valskermbataljon en die Suid-Afrikaanse Berede Eenheid.  Uiteraard, soos dit enige veg-eenheid betaam, maak die manne 'n draai aan die Suidwes-Angola grens.

Die boek het 'n ouderdomsperk van 18 - Taal en is nie geskik vir sensitiewe lesers en liberaliste nie.

Soldaat Cover BOOKPAPER V4 WEB  Published by Wynand du Toit, aanbevole verkoopsprys is R300. 

                                                                            ISBN 9781928456735

                                                                            Release date : 16 November 2018

Soldaat vertel die storie van jong seuns wat hul Nasionale Diensplig begin.  Die swaarkry, saam sweet en harde opleiding maak van hulle spoedig manne.  'n Verhaal vir elkeen wat daar was, en vir die wat nie daar was nie, sal dit vertel hoe dit was.

Wynand se beste werk nog! Skitterend! -- Ebeth Shone

Die asem van Allah

pelindabaPublikasie datum: Maart 2018

ISBN: 978-1-928434-81-8  |  Gedruk deur Groep7 Drukkers

Aanbevole verkoopsprys: R300.00  |  Uitgewer: Wynand du Toit Boeke

Allahs Breath… In 1991 rapporteer doctor Joseph Opperman aan staatspresident FW de Klerk dat Suid-Afrika se kernarsenaal vernietig is.

Vyf-en-twintig jaar later word Opperman wreed vermoor. Die gru-moord plaas die ondersoekers op die spoor van die Pelindaba Protokol. Johannes Moller en Aleana Opperman, beide agente van verskillende inligtings organisasies, smee kragte saam met adjudant Jabu Mkize van die Valke in ‘n wedloop om die bes bewaarde geheim in Suid-Afrika te ontrafel.

Die bloedspoor van die Jihadiste lei hulle in ‘n verbete stryd om te verhoed dat die geheim van die Protokol in die hande van ekstremiste val. Inam Ul Haq, leier van die ekstremistiese groep Al’ aswad al’ Afriqiu, is toenemend vasbeslote om die gehate infidel te vernietig in die heilige oorlog in Siri ë en Irak.

Vanuit Istanbul tot die Kalahari, oor Rottnest eiland in Australië tot ‘n skeepsvraghouer vol ivoor in Maputo, beloof die spanningsverhaal om die leser te bind, van begin tot einde.

Kry die e-boek  |  This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

DestinyPublication Date: July 2017

ISBN: 978-1-928405-55-9  |  Printed by Groep7 Drukkers

Recommended retail price: R300  |  Publisher: Wynand du Toit

From the strong running currents of the Kunene River to the early morning dawn over Cassinga, this book told the story of a South African Special Forces officer’s dedication to his cause.

The rivalry between Captain Tom Machlachlan and Timothy Shikongo, commander of SWAPO’s Special Units, took the reader on a journey through the Angolan Bush war where no mercy was given or taken with the harsh reality of their destinies : kill or be killed.

When a female doctor was abducted by Mamba as part of a grand betrayal, it was Tango Mike who followed the trail. The scene was set for a terrific battle between two top military opponents with no clear outcome.

There was only one parallel : they were both soldiers. Retired Special Forces operator, Major Wynand du Toit, takes the reader on a epic journey through the South African border war where patriotism and dedication were essential and alive on both sides of the sword..

Get the e-book  |  This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

“For those who had to fight for it, life has a flavour the sheltered would never know”